Finale Tafel Toets

Voltooi die “leer & oefen” soos jy tyd het. Jy sal 100% moet kry vir die “leer & oefen” en die “toets” om die kode te kry om na die volgende tafel te gaan, en uiteindelik die finale tafel toets te kan doen.

Om die assesering te begin sal jy as 'n gebruiker op die web tuiste moet registreer